Top 20 vir die week: 16 April 2018

Daar is geen verandering aan die Top 20 se eerste 3 plekke nie, hulle staan vas op ons lysie.

Tarryn Lamb van Blackbyrd-faam se nuwe enkelsnit, “Mal oor jou”, is skaars bekendgestel en dit verskyn reeds op talle trefferparades. Die sangeres betree die week se Top 20 in nommer 18.

Herman Kleinhans en Maria Rademan, die musiekgroep Twee betree vandeesweek se Top 20 in nommer 20 met hulle liedjie “Om en om” – is ‘n treffer op hulle jongste album.

Kom ons spring weg en kyk na die stand van sake op ons Top 20 lys vir die week wat voorlê:-

1. Bok van Blerk & Robbie Wessels – “Die sluise van die hemel”
2. Appel – “Boer loop deur my are”
3. DECA en Len Muller – “Oorwin”
4. Elandré – “Die lyn”
5. Elizma Theron – “Marilyn Monroe”
6. Steve Hofmeyr – “Redgebed”
7. Liezel Pieters – “Sing jou hart uit”
8. Kurt Darren – “Haal asem”
9. DZL – “Het jy al gelewe”
10. Jo Black – “Die vrou wat ek liefhet”
11. Janie Bay ft Hunter Kennedy – “Wag vir jou”
12. Vernon Barnard – “Alles om my”
13. Anders – “Bruid”
14. Lizandra Winter en Joshua na die Reën – “Ek wil vir jou”
15. Vernon Barnard – “Voel”
16. Juan Boucher – “Onthou jy om jonk”
17. Ray Dylan – “Uitbasuin”
18. Tarryn Lamb – “Mal oor jou”
19. Jay – “So lank sale k jou liefhê”
20. Twee – “Om en om”

En daar het julle die Top 20 van ons kant af. En soos gewoonte gee ek vir jou die gewilde musiek videos/klankgreep sommer net hier vir jou om na te kyk en na te luister. Indien jy ‘n Sanger ingedagte het wat jy dink moet op die Top 20 kom, kontak ons gerus (loer op die webtuiste vir die kontak besonderhede)

Hier is jou nommer 1 – Bok van Blerk & Robbie Wessels – “Die sluise van die hemel”

Hier is jou nommer 2 – Appel – “Boer loop deur my are”

Hier is jou nommer 3 – DECA en Len Muller – “Oorwin” Ongelukkig kon ek nog nie ‘n musiekvideo of ‘n klankgreep vir julle in die hande kry van die liedjie nie, maar ek gaan aanhou soek om dit vir julle in die hande te kry !!

Hier is jou bonus musiekvideo’s of klankgreepe, ek het vandag gedink ek kry vir julle ‘n op-skop-dans-mengelmoes video, hoop julle geniet dit:-

Afrikanse Sokkie Remix #6

En daar het julle die Top 20 van ons kant af. En soos gewoonte gee ek vir jou die gewilde musiek videos/klankgreep sommer net hier vir jou om na te kyk en na te luister. Indien jy ‘n Sanger ingedagte het wat jy dink moet op die Top 20 kom, kontak ons gerus (loer op die webtuiste vir die kontak besonderhede)

Ek groet tot volgende week … dieselfde tyd … dieselfde plek !!

Enjoyed this post? Share it!

 

Leave a comment