Top 20 vir die week: 4 Junie 2018

Tarryn Lamb bly vir die vierde keer in ‘n ry in die no.1 posisie met haar liedjie “Mal oor jou”. Juanita se treffer “Dankie vir jou liefde het gespring tot die no 2 posisie. Jay spring op na die 3 ………
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Sangeres Juanita du Plessis vier 20 jaar met spesiale album

Die gewilde sangeres, Juanita du Plessis, vier vanjaar haar 20ste jaar in die musiekbedryf, en wat ’n beter manier om hierdie indrukwekkende mylpaal te vier as met ’n spesiale uitreiking van treffers oor die laaste tien jaar.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Top 20 vir die week: 14 Mei 2018

Juanita du Plessis vier vanjaar haar 20ste jaar in die musiekbedryf. Haar loopbaan het in 1998 afgeskop met haar debuutalbum, Juanita. Die bekende liedjie “Ska-Rumba” was haar goue eier op die album.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Top 20 vir die week: 7 Mei 2018

Nadat Elandré einde verlede maand ‘n Ghoema-toekenning vir die beste Country-album van die jaar gewen het, neem hy die week die nommer 1 posisie in my sy treffer “Die lyn”. Dus skuif daar ‘n bietjie skommeling in ons Top 20 vir die week.

Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Top 20 vir die week: 1 Mei 2018

In vandeesweek se SAUK Radio Top-20 is daar 10 liedjies wat hul posisies verbeter het, 8 wat momentum begin verloor het en 2 liedjies wat hul plekke behou het.

Na die Ghoema-musiektoekennings het aanlynverkope van die wenners in verskeie kategorieë die hoogtes ingeskiet.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Top 20 vir die week: 16 April 2018

Daar is geen verandering aan die Top 20 se eerste 3 plekke nie, hulle staan vas op ons lysie.

Tarryn Lamb van Blackbyrd-faam se nuwe enkelsnit, “Mal oor jou”, is skaars bekendgestel en dit ……..
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Top 20 vir die week: 9 April 2018

Vernon Barnard, die sanger wat ‘Voel’ sing, het ‘n nuwe treffer, sy splinternuwe liedjie is “Alles om my”, die nuwe pop-liedjie betree hierdie week ons Top 20 op die 20ste posisie. Loer gerus hieronder na die klankgreep van die besonderse liedjie.

Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Top 20 vir die week: 3 April 2018

Die sangeres Elizma Theron is terug!! Sy het ‘n splinternuwe enkelsnit, “Marilyn Monroe”. Die musiekvideo wat saam met die enkelsnit bekend gestel is, is besonders aangesien die sangeres se ma, ……….
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Piet Botha se jongste uitreiking gaan ‘old school’

Sewe jaar ná sy laaste offer in Afrikaans, stel Piet Botha Die Middernagtrein in Maart aan die wêreld bekend.

Hierdie album, sê Piet, “het weer terug na die old school gegaan”. Hy en die manne van sy band Jack Hammer is vars
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Franja du Plessis se album bereik goue status

Sy het reeds haar eie stempel op die Suid-Afrikaanse musieklandskap gemaak, en haar goue status is ’n bewys daarvan. Franja du Plessis, die dogter van die immergewilde, Juanita du Plessis se debuut-album het vroeër vanjaar die winkelrakke getref. Nooit sou sy kon raai dat dié album so weghol sukses sou wees. Franja het haar goue […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!