Kom beleef Stef Bos Kern – Pretoria

Stef Bos soek naar die KERN van alles. Hij weet hy gaan dit nooit nie vind nie, maar hy bly soek In woorde en songs gedigte en stories. Die ene keer is hy skreeusnaaks, dan weer kry jy hoenervleis.

Datum:- 5 Mei 2018

Tyd:- 19:15

Toegang:- R160 – R180


Is jy opsoek na ‘n lekker plekkie om in te bly in Lynnwood – Pretoria?? kliek hier !!



Is u opsoek na goedkoop vliegtuig kaartjies of wil u graag ‘n motor huur?Besoek SKY.co.za nou!

Maar dis levenseg soos die boek van Murray Janson wat sy lewe het verander. Die boek se naam is Waar kom ek vandaan? En dis nou die vraag wat jy moet stel om die KERN uit to kom.

Adres:- Atterbury Theatre, Corner Lynnwood Road and Daventry Street, Lynnwood

GPS Koordinate:- -25.766156,28.279538

Kontak:- 012 942 5951

Kaartjies beskikbaar by Computicket


SA-Radio.com
To list your event, concert or gig, contact SA-Radio.com

To receive our gig guide, Subscribe here FREE!



Enjoyed this post? Share it!

 

Leave a comment