Hier so ietsie van die sangeres Rinel Day maar sing nou in ‘n groep

Rinel Day kom 16de in die Wereld met die World Peace Song Contest, met haar Liedjie Vuur met Vuur Veg ,waarin Celine Dion 2de geeindig het.

Rinel Day het reeds 22 nommer 1’s op Radio met haar debuut album “Rinel Day”

Rinel Day is genomineer vir n Ghoema 2013 Toekenning in die kategorie – Beste Pop Album deur n Vroulike Kunstenaar met haar debuut album getiteld “Rinel Day”

Rinel Day is in 2014 aangestel as die Beskermvrou vir Jakaranda Kinderhuis

Rinel Day is genomineer vir n Ghoema 2015 Toekenning in die kategorie – Beste Kontemporere Album deur n Vroulike Kunstenaar met haar album “Dit Staan in die Sterre”

Rinel Day is te sien in Leon Schuster se nuwe fliek SCHUKS…. PAY BACK THE MONEY (In teaters 28 Augustus 2015)

Rinel Day is tans gekies deur Carpe Diem uitgewers om deel te vorm van die nuwe VROUE WAT GLO 2016 dagboek

Rinel Day vorm ook deel van die nuut bestaande groep “JANEDUKE” wat in die “Afri-Visie skryf n treffer kompetisie” die TOP 26 gehaal het.

Loer hier onder na een van haar eie musiekvideo’s en dan een as die JaneDuke groep:-

Rinel Day – DJ speel dit weer

JaneDuke – Hemel in jou oe

https://www.youtube.com/watch?v=K5gMCHPJdwM[embe

Enjoyed this post? Share it!

 

Leave a comment