Die Ghoema-musiekpryse vir 2018 is in: En die wenners is…

Op Sondag 29 April om 20:00 het die ganse Afrikaanse musiekbedryf by Emperors Palace in Kempton Park byeenkom om te hoor wie met Ghoema Musiektoekennings wegstap.

Die Ghoemas, vanjaar in sy sewende jaar, is die enigste onafhanklike toekennings vir Afrikaanse musiek.

KLIK HIER VIR DIE BENOEMINGS
Hier is die volledige lys van wenners:

BESTE NUWELING VAN DIE JAAR
Jo Black – Skepe

BESTE KOMPOSISIE VAN DIE JAAR
1 Elvis Blue – Die Brug (Geskryf deur Elvis Blue)

BESTE HIP-HOP-LIEDJIE VAN DIE JAAR
YOMA – Wille Kat (Geskryf deur Claudia Witbooi [YOMA])

BESTE POP-ALBUM DEUR ’N MANLIKE KUNSTENAAR
Jay – So Lank Sal Ek Jou Liefhê
Kurt Darren – Laat Die Dansvloer Brand

BESTE POP-ALBUM DEUR ’N VROULIKE KUNSTENAAR
Karlien van Jaarsveld – Sing Vir Liefde

BESTE KONTEMPORÊRE ALBUM DEUR ’N MANLIKE KUNSTENAAR
Steve Hofmeyr – SKREE

BESTE KONTEMPORÊRE ALBUM DEUR ’N VROULIKE KUNSTENAAR
Liezel Pieters – Sing My Hart Uit

BESTE ALBUM DEUR ’N DUO OF GROEP
Kaleidoskoop – Gunsteling Seisoen

BESTE GEESTELIKE ALBUM
Anders – Bruid

BESTE KINDER-ALBUM OF -DVD
Piet Smit – Liedjies en Rympies

BESTE ALTERNATIEWE ALBUM
Francois van Coke – Hierdie Is Die Lewe

BESTE ROCK ALBUM
Saarkie – Queen Van Die Toorbos

BESTE BOEREMUSIEK-ALBUM OF TRADISIONELE MUSIEKALBUM
Ricus Nel – Bring Hulde Aan Worsie Visser

BESTE INSTRUMENTELE ALBUM
CH2 – Insomnia

BESTE LIGTE KLASSIEKE AFRIKAANSE ALBUM
Ons Lieflinge – Miljoene Stemme

BESTE COUNTRY-ALBUM
Elandré – Kleindorp-Dromer

BESTE MUSIEKVIDEO
Appel – Musiekvideo-Trilogie [Lei My Na Die Water, Kom En Lê My Neer, Vroumens] (Regie: Gerhard van Rooyen – GVR)

BESTE LIEDJIESKRYWER SOLO
Chris Chameleon

BESTE LIEDJIESKRYWER SAMEWERKINGSGROEP
Pierre Greeff, Hunter Kennedy & Fred den Hartog

BESTE VERVAARDIGER SOLO
Theo Crouse

BESTE VERVAARDIGER SAMEWERKINGSGROEP
Theo Crouse & Karen Zoid

ERE-TOEKENNING: LEWENSBYDRAE
Lydia Winchester

ERE-TOEKENNING: BESTE VERKOPER
Jo Black – Skepe

ERE-TOEKENNING: GHOEMA DIAMANT
Klipwerf Dansorkes

PUBLIEK SE GUNSTELING MANLIKE KUNSTENAAR
Steve Hofmeyr

PUBLIEK SE GUNSTELING VROULIKE KUNSTENAAR
Karlien van Jaarsveld

PUBLIEK SE GUNSTELING DUO OF GROEP
Tussen Sterre

VROULIKE KUNSTENAAR VAN DIE JAAR
Juanita du Plessis

MANLIKE KUNSTENAAR VAN DIE JAAR
Jo Black

GROEP VAN DIE JAAR
Die Heuwels Fantasties

ALBUM VAN DIE JAAR
Jo Black – Skepe (Vervaardigers: Murray Lubbe en Danny Smoke)

GEWILDSTE LIEDJIE VAN DIE JAAR
Jo Black – Skepe (Geskryf deur Jo Black, Johan Vorster en Christoph Kotze)

LUITOON VAN DIE JAAR
Monique Steyn – Die Boom

DIGITALE LIEDJIE VAN DIE JAAR
Jo Black – Skepe (Geskryf deur Jo Black, Johan Vorster en Christoph Kotze)

DIGITALE ALBUM VAN DIE JAAR
Jo Black – Skepe (Vervaardigers: Murray Lubbe en Danny Smoke)

Enjoyed this post? Share it!

 

Leave a comment